BCCDBritish Concentration Camps
of the South African War
1900-1902

Unknown column 'Petronella_Hendra_Petersen' in 'where clause'
Personal Details
Name:Mrs Petronella Hendra Petersen
Other Names:Pieter Hendrik - Pieta
Maiden name:Henning
Born in camp? No
Died in camp? No
Gender:female
Race:white
Marital status:married
Nationality:Free State
Occupation:tenant farmer
Registration as head of family:Yes
Notes:Sy mag in die rekords so aangeteken wees. Mense was duidelik op Engelse
spellings opgeteken: "Christian" vir "Christiaan", "Petersen" vir
"Pietersen", ens. maar haar name was in werklikheid PIETER HENDRIK PIETERSEN
(later OLIVIER, gebore HENNING). Sy was haar lewe lank as "Pieta" bekend. Sy
is vernoem na haar pa, Pieter Hendrik Henning, wat 'n maand voor haar
geboorte dood is. Sy is aangeteken op die Henning Familiekroniek ('n
onmoontlike webwerf om enigiets op te soek, so ek ek heg dit eerder vir
julle hierby aan as 'n aanhangsel). Die "Petronella Hendra" is beslis 'n
innovasie van iemand wat nie kon glo dat sy regtig mansname het nie! Haar
man op daardie stadium was JOHANNES CHRISTAAN PIETERSEN en nie "Christian
Johannes" soos julle gegewens sĂȘ nie. Hulle seun was CHRISTIAAN WILHELMUS
PIETERSEN wat by julle aanteken is as "Christian Willem Petersen" (ID
94509).
Unique ID:94508